Sport

Boksburg Stoeiklub ryg medaljes in by SAs

Die klub is trots op die stoeiers en hul afrigters.

Stoeiers van die Boksburg Amateur Stoeiklub het die vrugte van hul harde werk gepluk by die Suid-Afrikaanse Junior Presidente Kampioenskappe in KwaZulu-Natal op 31 Maart.

Solomon Lopeng, Michael Mhlanga, Kiden Botha en Wiandru van Rooyen het goud in vrystyl verwerf.

Also Read: Boksburg Stoeiklub spog met nuwe voorsitter

Also Read: Boksburg Wrestling Club to feature in Ekurhuleni Championships

   

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button