Schools

Oosterlig se tennisspelers maak reg vir SA’s

Die skool sien uit na die tennisprestasies wat hierdie leerders gaan bereik.

Hoërskool Oosterlig spog met vier leerders, Elske Jordaan, Johan Coetzee, Hayden Fourie en Kayla Venter wat verkies is tot die Oos-Gauteng Provinsiale Tennisspan wat vanaf 25 tot 29 Maart aan die SA Skole Kampioenskappe in Pretoria gaan deelneem.

Lees Ook: Oosterlig spog met nuwe leiers

Lees Ook: Oosterlig kondig top presteerders aan

 

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button