Joscelyn Wessels behaal sewe onderskeidings in Afrikaans HT, Engels EAT, wiskunde, lewensoriëntering, rekeningkunde, lewenswetenskappe en fisiese wetenskappe.
Hoërskool Oosterlig spog met ‘n slaagsyfer van 98.9 %, wat ‘n styging toon teenoor verlede jaar se 98.03%.
‘n Totaal van 182 matrikulante het eindeksamen geskryf en het saam 185 onderskeidings ingepalm.
Van die leerders het met 78% universiteitsvrystelling geslaag.
Isabeau Cilliers behaal sewe onderskeidings in Afrikaans HT, Engels EAT, lewensoriëntering, rekeningkunde, drama, lewenswetenskappe en fisiese wetenskappe.
Gustav Goosen behaal ses onderskeidings in Engels EAT, wiskunde, lewensoriëntering, rekeningkunde, lewenswetenskappe en fisiese wetenskappe.
Johan van der Walt behaal vier onderskeidings in English EAT, wiskundige geletterdheid, lewensoriëntering en besigheidstudies.
Chamoné Nortje behaal vyf onderskeidings in Afrikaans HT, Engels EAT, lewensoriëntering, rekeningkunde en besigheidstudies.
Yolandi de Villiers behaal vier onderskeidings in Afrikaans HT, Engels EAT, lewensoriëntering en toerisme.
Zandri Brink behaal vier onderskeidings in Engels EAT, lewensoriëntering, rekeningkunde en besigheidstudies.
Dominique Lewis behaal vier onderskeidings in Afrikaans HT, Engels EAT, lewensoriëntering en lewenswetenskappe.
Harmen Potgieter behaal vier onderskeidings in Engels EAT, lewensoriëntering, drama en toerisme.
Dominique Naude behaal vyf onderskeidings in Afrikaans HT, Engels EAT, lewensoriëntering, rekeningkunde en besigheidstudies.
Talia Janse van Rensburg behaal vier onderskeidings in Afrikaans HT, Engels EAT, lewensoriëntering en rekeningkunde.
Tatym Taljaard behaal ses onderskeidings in Afrikaans HT, Engels EAT, wiskunde, lewensoriëntering, rekeningkunde en fisiese wetenskappe.
Nicole Meyer behaal sewe onderskeidings in Afrikaans HT, Engels EAT, wiskunde, lewensoriëntering, rekeningkunde, besigheidstudies en fisiese wetenskappe.
Zané Hattingh behaal ses onderskeidings in Afrikaans HT, Engels EAT, lewensoriëntering, rekeningkunde, besigheidstudies en rekenaartoepassingstegnologie.
Megan Terblanche behaal vyf five onderskeidings in Engels EAT, lewensoriëntering, besigheidstudies, lewenswetenskappe en fisiese wetenskappe.
Cheldinae Botha behaal vyf onderskeidings in Afrikaans HT, Engels EAT, wiskunde, lewensoriëntering en besigheidstudies.