Local newsNews

ATKV Gesinstak Boksburg maak harte oop teenoor Huis Dien Bothma

Tieke Mertens, bestuurder van Huis Dien Bothma, het haar dank en waardering uitgespreek teenoor die tak vir hul barmhartige gebaar.

Die Afrikaanse Taal en Kultuur Vereniging (ATKV) Gesinstak Boksburg het onlangs inwoners en personeel van SAVF Huis Dien Bothma bederf as deel van hul uitreikprojek.

Lede van die tak het as deel van die projek Kerskoekies aan die inwoners uitgedeel.

Lees Ook: Visiting booth at Huis Dien Bothma brings hope to senior citizens

Lees Ook: Huis Dien Bothma reflekteer

   

Related Articles

Back to top button