NewsSchools

Baanbreker leerders gekies vir Ekurhuleni skaakspan

Die skool is trots op die leerders se uitstekende pretasies

Laerskool Baanbreker spog met twee leerders wat uitblink in skaak.

Gizelle Smith is gekies vir die o-14 Ekurhuleni skaakspan en Keagan Smith is ook deel van die o-12 span wat die provinsie gaan verteenwoordig by die SA’s in Januarie 2022 by Birchwood Hotel.

Lees Ook: Nuwe leiers vir Baanbreker

Lees Ook: Baanbreker skenk klere aan Boksburg DBV

   

Related Articles

Back to top button