Local newsNewsSchools

EG Jansen se tennispelers blink uit

Die skool het die leerders gelukgewens met hul uitstekende prestasies

Angie Jansen van Vuuren (o-15), Zander de Jager (o-15 ) en Dominique Jansen van Vuuren (o-19) van Hoërskool Dr EG Jansen het onlangs Gauteng-Oos by die SA-skole Inter Pro-kompetisie in Pretoria verteenwoordig.

Volgens Chrizanne Pretorius, hoof van bemarking, is die uitslae soos volg:
Eerste plek – Gauteng Sentraal
Tweede plek – Kwa-Zulu Natal
Derde plek – Noord-Gauteng
Vierde plek – Oos-Gauteng.

Lees Ook: EG Jansen se redenaars dring deur na finale van liga

Lees Ook: EG Jansen learner has a keen interest in music

   

Related Articles

Back to top button
X

.