Laerskool Goudrand se kleuterskool het ten spyte van ongure weersomstandighede hierdie jaar lentedag met ’n tie dye gevier.
Leerders het ter viering van die nuwe seisoen elk ’n wit hemp skool toe gebring en dit met kleurstof gekleur.
Lees Ook: Woodlands celebrate Spring Day with messages of hope
Lees Ook: Wessies blink uit in Dell’Arte-kunswedstryd