Skaatmat vir Rynies skaakspelers

Die groep gaan binnekort op distriksvlak meeding.

Tydens die Benoni laerskole se individuele skaaktoernooi het 17 spelers van Laerskool Rynfield na die distriktoernooi in Mei deurgedring.

LEES OOK: Laerskool Rynfield leerlingraad vir 2020 aangewys

LEES OOK: Laerskool Rynfield se netbalprestasies

   

Exit mobile version