Rynfield babbelbekkies deur na nasionale redenaars

Die skool se redenaars sal in September weer die verhoog betree.

Drie redenaars van Laerskool Rynfield het na die landsfinaal deurgedring.

Declan van Wyk (Graad Een), Lisa Kruger (Graad Ses) en Camarin Craig (Graad Twee) sal op 21 September by die Universiteit van die Witwatersrand vir die nasionale titel meeding.

LEES OOK: Rynfield redenaars se tonge is los

LEES OOK: Tennisspan wen liga

   

Exit mobile version