Local newsNewsSchools

Norries het gawe van klets

Die skool is trots op die leerlinge se uitblink prestasies.

Twee leerders van Laerskool Northmead het onlangs uitgeblink op die verhoog tydens hul deelname aan die nasionale interskole redenaarskompetisie.

Mieke Arnott (Graad Drie) het tonge laat klap toe sy aangewys is as die wenner vir Afrikaanse redenaars.

In die public speaking kategorie het Leane Leonard (Graad Ses), ‘n tweede plek los geklets.

Leane Leonard (Graad Ses).

LEES OOK: Hokkiebokkies wen toernooi

LEES OOK: Norrie gekies vir Valkespan

   

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button