Local newsNewsSchools

Rugbyspan palm twee titels in

Die span het elke spel oortuigend gewen

Laerskool Northmead se o10 rugbyspan het ’n opspraakwekkende seisoen geniet en is dus as die wenners van die Valke Ekurhuleni A1 toernooi aangewys.

Hulle het tydens die finaal kragte gemeet met Laerskool Edleen, waar hulle 31-10 gewen het.

Gedurende die onlansge liga het die span ook afgereken met 18 skole, waarvan hulle elke kragmeting gewen het en as die 2022 RMS kampioene weggestap het.

LEES OOK: Laerskool Northmead se kuns word gekies uit duisende

LEES OOK: Laerskool Northmead wys hul redenaars en nuwe personeel

   

Related Articles

Back to top button