Hokkie-bokkies haal provinsiale span

Hulle deelname op die vlak hou die skool se naam hoog

Twee leerlinge van Laerskool Northmead is gekies om deel te vorm van die Oos-Gauteng hokkiespan.

Charmonè Fullard is gekies vir die o13B-span terwyl Melandi Bosman deel sal wees van die o12A-span.

Beide meisies sal saam met hul onderskeidelke spanne na KwaZulu-Natal toer om deel te neem aan die Interprovinsiale hokkie toernooi.

LEES OOK: Laerskool Northmead blink uit

LEES OOK: Laerskool Northmead vaar uitstekend

   

Exit mobile version