Local newsNewsSchools

Hans Moore hokkie-bokkie haal streek span

Die skool is trots op hokkiester se prestasie

Joshlyn Austin, Graad Agt leerder van Hoërskool Hans Moore, is onlangs gekies om deel te vorm van die Oos-Gauteng o-14B hokkiespan.

Sy sal later die kwartaal aan die streektoernooi deelneem.

LEES OOK: Hans Moore palm toekennings in

LEES OOK: Hans Moore Musiekskool leerders haal eindrondte van Allegretto Eisteddfod

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button