Solidatiteit se welsynwinkel is nou oop in Northmead

Verkope bevonds welsynsprojekte

Solidariteit Helpende Hand het onlangs ‘n spog handelstak van Ons Winkel, in Sesdelaan, Northmead, geopen.

Dié tweedehandse welsynswinkel het talle huisware en winskopie uitrustings beskikbaar.

Opbrengste van verkope by al 110 Ons Winkels takke landswyd, dra by tot Helpende Hand se welsynsprojekte.

Skenkings van meubels, linne, sporttoerusting, klere, kombuisware en elektriese toebehore is welkom en kolleksie van items kan gereël word.

Vir meer inligting kontak die bestuurder, Derick Geldenhuys op 073 227 0331.

LEES OOK: Maatskaplike werkers is skeppers van orde

LEES OOK: AfriForum pak skoonmaak van die dorp aan

   

Exit mobile version