Gelukbringers veg vir eerste plek

Diere resies

Skool gelukbringers, Japie Apie van Hoërskool Brandwag en Rynie Ratel van Laerskool Rynfield, het onlangs teen mekaar by die interlaerbyeenkoms meegeding.

Die twee het die skare laat skaterlag en juig toe hulle die wenstreep oorgesteek het.

LEES OOK: Laerskool Rynfield skaak presteerders

LEES OOK: Hoërskool Brandwag matric achievers give advice

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version