Local newsNewsSchools

Rynfield atlete kraai koning

Atlete reg vir kampioenskappe.

Meer as 80 van Laerskool Rynfield se atlete het die jaar deurgedring na die Groter Benoni kampioenskappe.

Die skool het deelgeneem aan die nuwe Interlaer formaat waar daar nie punte aangeken is nie en so dus geen wen skool nie.

Deelneemende skole was Arbor Primary, Benoni West School en Benoni Junior.

LEES OOK: Laerskool Rynfield hou Springbokdag

LEES OOK: Laerskool Rynfield se netbalprestasies

   

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button