Hoërskool Hans Moore matrics stand tall with 96% pass rate

Die skool het 54% van hulle universiteitsvrystelling verwerf.

Hoërskool Hans Moore het ‘n 96% slaagsyfer behaal, wat ‘n effense toename toon vanaf 2020 se syfer van 95.4 %.

Uit die 106 leerders wat eksamen geskryf het, het 54% van hulle universiteitsvrystelling verwerf. Oor die algehele vertoning van die skool het skoolhoof Jan-Harm Hattingh gesê: “`n Groot dankie en geluk vir al die Graad 12 leerders, ouers en personeel van 2021. Ten spyte van alles het julle kop gehou en presteer.

“Moories was en bly altyd wenners. Dankie vir die personeel wat elke kind gehelp het en elke ouer wat nooit moed opgegee het nie. ‘Never ever give up’, dit is Hans Moore se sê-ding.”

Also Read: Hans Moore cricketers shine against heavyweights

Also Read: Hans Moore to host fundraiser for coach

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Exit mobile version