Elza Stadler verwerf verskeie perdry trofeë

Baie geluk

Elze Stadler, van Brandwag Hoërskool, en haar perd, Izabella, is op 13 September weer as die top perd-en-ruiter kombinasie van alle hoërskoolleerders in Ekurhuleni vir die South African National Equastrian Schools Association (Sanesa), in die Suid-Afrikaanse Nasionale Skole Perdrykampioenskappe, aangewys.

Elze word deur Linda Watson afgerig en het die volgende toekennings by die SA Skole Perdry Ekurhuleni prysuitdeling op 13 September ontvang: Ekurhuleni A-span kleure, Dedication trofee, Victor Ludorum, top 10 trofee en dan weer die Logan Chamberlain wisseltrofee vir top perd-en-ruiter kombinasie vir alle hoërskoolleerders in Ekurhuleni vir die tweede agtereenvolgende jaar.

ALSO READ:

It’s Miller time at Equestrian Centre Gauteng in Zesfontein

Sy en Bella het al begin Augustus aan die Gauteng Finale deelgeneem en hulle het ook Gautengkleure in agt klasse verwerf waarna hulle aan die nasionale kampioenskappe in Oktober gaan deelneem.

Follow us on these platforms:

Like our Facebook page and follow us on Twitter.

For news straight to your phone invite us:
WhatsApp: 079 431 1217

Instagram: 
benonicitytimes.co.za

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Boksburg AdvertiserSprings AdvertiserBrakpan Herald, African Reporter and Kathorus Mail.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version