Brandwag herdenk 100-jaar bestaan met eeufeesrevue

Hoërskool Brandwag se eeufeesrevue het op 31 Julie met ’n gratis vertoning vir alle oupas en oumas van die omgewing afgeskop.

Elke aand van die week het die leerders gewoeker met hulle sang- en danstalente.

Die hoogtepunt was die gala-aand wat op 5 Augustus, plaasgevind het.

Daar was 137 leerders wat aan die produksie deelgeneem het.

Hierdie aand was ook die hoogtepunt van die skool se 100-jarige feesvieringe.

Follow us on these platforms:

Like our Facebook page and follow us on Twitter.

For news straight to your phone invite us:
WhatsApp: 079 431 1217

Instagram: benonicitytimes.co.za

Exit mobile version