NewsSchools

Leerder se kuns in digbundel

Liza Pretorius, ‘n graad 11 leerder aan die Noorderlig Gekombineerde Skool, het die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans (GHA) se gala-aand vir die bekendstelling van die digbundel “Stemme uit die Suiderland” bygewoon.

Haar gedig, “Genadevolle God”, is in die bundel opgeneem.

 

Lees ook: Hulle brand van die gees

Volg ons op dié platforms:

Volg ons Facebook blad en Twitter.

Instagram: benonicitytimes.co.za

Vir nuus direk na u selfoon, nooi ons op Whatsapp: 079 431 1217

Related Articles

Back to top button