NewsSchools

Klein Norries bederf hul grootouers

Die Laerskool Northmead se kleuters het onlangs hul tweede kwartaal afgesluit deur weereens diep spoortjies te trap by hul jaarlikse Oupa en Oumadag, met die tema Reis na Gister.

 

Adri Pretorius (Laerskool Northmead Kleuterskool hoof) en ds Braam Klopper, by die Oupa en Oumadag.
Adri Pretorius (Laerskool Northmead Kleuterskool hoof) en ds Braam Klopper, by die Oupa en Oumadag.

 

Bekyk ook die volgende:

Rynie skaakspelers gaan groot

Noorderlig presteer by Con Spirito

Rynie trompoppies is kampioene

Related Articles

Back to top button