Rynies se redenaars presteer

  Related Articles Residents blame tardy DEMS for devastating loss CGA wishes Olympians well #MandelaDay: Local organisations make a difference Crime in brief

 

Dié leerders van die Laerskool Rynfield het onlangs presteer tydens die skool se interne redenaarskompetisie. Hulle is, agter (van links): Ankia le Roux (eerste plek in graad drie, asook algehele wenner in graad een tot drie), Elsa Kruger (tweede plek in graad drie), Santjie Hofmeyr (kultuurorganiseerder) en Ruben Croucamp (derde plek in graad drie). Voor: Nicka Taljaard (eerste plek in graad een), Cara Bieseman (tweede plek in graad een), Marise Snyman (derde plek in graad een), Luke Janse van Vuuren (eerste plek in graad twee), Tiaan Nel (tweede plek in graad twee) en Carmi Scheepers (derde plek in graad twee).
Exit mobile version