Inspan Volkspelelaer se 49ste herdenking

Die feesviering se tema is “Behou Afrikaans”.

Alle oud en nuwe volkspelers en oud-inspanlaerlede word uitgegenooi.

Die herdenking sal vanaf 6nm tot 11nm gehou word.

Vir verdere inligting, skakel Ria Kasselman op 072 630 7063, Pieter Janse van Rensburg op 083 455 6499 of  Marita van der Walt op 074 116 5497.

Back to top button