Hoërskool Hans Moore se Kersmark

Die mark, wat Vrydag 7 November in die Moorie skoolsaal gehou sal word, beloof heerlike kerrie en rys, vetkoeke, jaffles, ‘n tee en koffietuin, Kersgeskenke en vele meer.

Bring die hele gesin saam en geniet ‘n vrolike aand.

Die mark sal vanaf 4nm tot 8nm gehou word.

Vir verdere inligting, skakel die skoolkantoor by 011 425 1007/8.

Back to top button