Die Campbells is hier

Harry en Tony is al sedert 2001 in die Suid-Afrikaanse musiek bedryf, toe hulle hul debuutalbum, “You’re My Mate”, vrygestel het.

Hulle het vandag al meer as 15 albums vervaardig en verskeie toekennings gewen vir hulle musiek se kritieke ontvangs, asook verkope.

Die broers maak musiek in verskillende genres, ingesluit country, rock en pop.

Hulle is bekend vir hul lewendige musiek en optredes, wat verwagtinge hoog stel vir hul opkomende vertoning by Emperors Palace.

Die optrede vind in The Barnyard Theatre plaas, op 15 Mei en begin om 8nm.

Exit mobile version