Boeremark met kos, kuns en vermaak

Die volgende kan na uitgesien word by die mark:

Plaas Vars Produkte:

Vleis, groente, vrugte, kaas enyoghurt.

Tuisgebak:

Beskuit, koekies, melktert en konfyt.

Fantasmagoriese Kos:

Pannekoek, kerrie en rys, vetkoek en maalvleis, melkkos en boerewors rolle.

Kuns en Handwerk:

Stalletjies met pragtige kuns en handwerke.

Lewendige vermaak:

Deur gaskunstenaar, Andre van Wyngaardt

Victus Christi is ‘n nie-winsgewende Christelike organisasie.

Die mark sal vanaf 9vm tot en met 2nm op die Gereformeerde Kerk perseel, op 24b Miles Sharp Straat, in Rynfield gehou word.

Vir verdere inligting, skakel George Ross by 081 381 0824 of epos info@victuschristi.org.za.

Exit mobile version