Baie geluk aan die volgende hoofleiers 2024 van Laerskool Rynfield. Hulle is Luhan Strey (onderhoofseun), Henno Janse van Rensburg (onderhoofseun), Bismarck Rall (hoofseun), Roxanne Burger (hoofdogter), Carmen Kotze (onderhoofdogter) en Limari Viviers (onderhoofdogter).