Local newsNewsSchools
Norries het gawe van klets
Die skool is trots op die leerlinge se uitblink prestasies.
Twee leerders van Laerskool Northmead het onlangs uitgeblink op die verhoog tydens hul deelname aan die nasionale interskole redenaarskompetisie.
Mieke Arnott (Graad Drie) het tonge laat klap toe sy aangewys is as die wenner vir Afrikaanse redenaars.
In die public speaking kategorie het Leane Leonard (Graad Ses), ‘n tweede plek los geklets.
LEES OOK: Hokkiebokkies wen toernooi
LEES OOK: Norrie gekies vir Valkespan
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.