NewsSchools

Wiskunde is maklik

Kyle van den Berge (Graad Vier), Liné Liebenberg (Graad Vier) en Evan Liebenberg (Graad Een) is drie Laerskool Rynfield leerders wat gekies was om aan die 2017 Nasionale Kampioenskappe van Wiskunde by die Sandton Convention Centre op 19 Augustus deel te neem.

Hulle het so goed gevaar dat hulle uit 750 leerders regoor Suid-Afrika genooi is om aan die Internasionale kompetisie, wat deur Suid-Afrika aangebied word op 28 Desember, deel te neem.

Follow us on these platforms:

Like our Facebook page and follow us on Twitter.

For news straight to your phone invite us:
WhatsApp: 079 431 1217

Instagram: benonicitytimes.co.za

Related Articles

Back to top button