NewsSchools

Hulle brand van die gees

Die Hoërskool Brandwag het onlangs sterk presteer tydens die Interhoër Atletiekbyeenkoms en die Gauteng Atletiek Kampioenskappe.

Izèl du Plessis (links) en Rochelle Broderick het tydens die Gauteng Atletiek Kampioenskappe deurgedring na die SA Kampioenskappe, wat in Durban gaan plaasvind, tussen 28 Maart en 1 April.

 

Dié leerders het deelgeneem aan die Gauteng Atletiek Kampioenskappe. Hulle is (van links): Francois Viljoen, Dewald Lotter, Luandro Marais, Sharnè Jansen van Rensburg, Kaitlyn Els, Anjo Swart, Rochelle Broderick en Izèl du Plessis.

 

Related Articles

Back to top button