Home/News/Rynies gaan groot NewsSchools Rynies gaan groot August 22, 2016 Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Ché-Lee Nel, ‘n graad vier leerder aan die Laerskool Rynfield, het onlangs in Las Vegas, die VSA, aan ‘n modelkompetisie deelgeneem. Uit 1 352 deelnemers van regoor die wêreld het sy ‘n tweede plek behaal. Sy het ook gesing, en Atlantic Records gaan haar debuut album binnekort vrystel. Inge Marx, ‘n graad vier leerder aan die Laerskool Rynfield, het by Buffelspoort aan die ATKV-Redenaarskompetisie se nasionale finaal deelgeneem. Sy het ‘n derde plek behaal. August 22, 2016 Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Share Facebook X LinkedIn Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print