Boeremeisie Mark

Tradisionele boere items, gesamentlik met smul-lekker boerekos en soet gebakte versnapperinge kan by hierdie mark gevind word.

Onder andere kan die wat dit bywoon handgemaakte kussings, gehekelde juwele, paletmeubels en babaklere verwag.

Bring die hele gesin en kom geniet ‘n dag saam.

Vir verdere inligting en stal besprekings, skakel vir Monique Burger by 082 449 8542 of stuur vir haar ‘n e-pos by boeremeisiemark@gmail.com.

Back to top button