Local newsNews

VLU brei dat dit gons

Skenking aan kinders.

Lede van die Jasmyn Vroue Landbou-unie (VLU) het hul breinaalde en hekelpenne afgestof om 38 snoesige serpe te maak vir die kinders van die Tulela-program in Kempton Park.

Met dié skenking hoop die VLU dames om baie klein nekkies warm en knus te hou gedurende die winter maande.

Jasmyn VLU vergader elke tweede Donderdag van die maand by Nortonpark Aftree-oord in Brentwoodpark. Vir meer inligting kontak Ronel du Plessis (voorsitter) by 083 264 3486.

LEES OOK: KYK: Birchleigh VLU onthul hul nuwe naam

LEES OOK: VLU dames blink uit

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button