NewsSchools

Hoërskool Brandwag se skietspan

Die volgende 17 skuts is vir die ESSU (Ekurhuleni Skole Sutters Unie) Provinsiale span gekies.

Wat ’n ongelooflike groot verrassing vir Hoërskool Brandwag se skietspan.

Baie sterkte aan die volgende skuts wat ESSU in die Kaap van 21 tot 26 September by die SA’s gaan verteenwoordig. Geluk met al julle puik prestasies vir die hele jaar. Julle het hard gewerk en maak ons trots!

ALSO READ:

“Reading is my biggest passion” #CaxtonCares #WeRead

• Kevin du Toit

• Ballie Botha

• Nandus du Toit

• Juan Collins

• Johan van Zyl

• Carli Theron

• Andelene van Rooyen

• Johan Theron

• Tinus van Aswegen

• Shani Smuts

• Yane Coetzee

• Jacques Booysen

• Regardt Coetzee

• Monique Winter

• Joshua Jansen

• Genika Fourie

• Elandri du Toit.

Related Articles

Back to top button