NewsSchools

Juniorrevue is gewild

Laerskool Rynfield het onlangs ’n juniorrevue, met die naam Die Klank van Kindwees, aangebied.

Die graad een tot drie leerders het onder leiding van die juniorpersoneel, asook Leila Coetzee (oud-leerder van Laerskool Rynfield en Hoërskool Hans Moore), deelgeneem.

Follow us on these platforms:

Like our Facebook page and follow us on Twitter.

For news straight to your phone invite us:
WhatsApp: 079 431 1217

Instagram: benonicitytimes.co.za

Related Articles

Back to top button