Home/News/Hulle brand van die gees NewsSchools Hulle brand van die gees Die Hoërskool Brandwag het onlangs sterk presteer tydens die Interhoër Atletiekbyeenkoms en die Gauteng Atletiek Kampioenskappe. March 29, 2017 Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Hoërskool Brandwag se dirigente en sang atlete het die geesbeker gewen by die onlangse Interhoër Atletiekbyeenkoms. Izèl du Plessis (links) en Rochelle Broderick het tydens die Gauteng Atletiek Kampioenskappe deurgedring na die SA Kampioenskappe, wat in Durban gaan plaasvind, tussen 28 Maart en 1 April. Dié leerders het deelgeneem aan die Gauteng Atletiek Kampioenskappe. Hulle is (van links): Francois Viljoen, Dewald Lotter, Luandro Marais, Sharnè Jansen van Rensburg, Kaitlyn Els, Anjo Swart, Rochelle Broderick en Izèl du Plessis. March 29, 2017 Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Share Facebook X LinkedIn Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print