Home/News/Norries wys hul kultuur kant NewsSchools Norries wys hul kultuur kant June 8, 2016 Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Dié leerders aan die Laerskool Northmead het onlangs aan die Reeks vir Medium Skole (RMS) Redenaars by die Laerskool Edleen deelgeneem. Hulle is, agter (van links): Juan-Michael Roux (graad vyf), Leché Leonard (graad twee), Carla Viljoen (graad een) en Zoë Jordaan (graad vier). Voor: Arno Geyer (graad drie), Danielle van Dyk (graad ses) en Sharné Neves (graad sewe). Jordaan en van Dyk het onderskeidelik derde plekke behaal. Roux het eerste plek in die graad vyf groep behaal. Kayleigh Weideman (graad vyf) het ‘n plek in die Gauteng Skaakspan behaal. Sy het onlangs by die Hoërskool Waterkloof deelgeneem aan die Gauteng toernooi. June 8, 2016 Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Share Facebook X LinkedIn Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print