Vaughan Gardiner – Sit Vanaand Op Herhaal [Amptelike Musiek Video]

Sit Vanaand Op Herhaal is die eerste enkelsnit vanaf Vaughan Gardiner se nuwe album: Sit Vanaand Op Herhaal. Die album is nou beskikbaar by alle goeie musiek winkels landswyd.

 

Exit mobile version