Woon Melomaan se gala-aand by

Dit gaan ’n aand van musiek en vermaak wees.

MELOMAAN se gala-aand word op 13 Junie om 6nm gehou om hulle 25ste verjaarsdag te vier.

Melomaan is ’n musiekgroep vir plaaslike talent en kunste. Die verjaarsdagvieringe vind in die Voortrekkersaal in Newquaystraat, New Redruth, plaas.

Kom ontmoet van Kokomo Radio se omroepers en geniet ’n heerlike aand saam familie en vriende. Toegang is R100 per persoon en mense moet voor of op 31 Mei RSVP. Dit gaan ’n aand van musiek en vermaak wees.

Vir meer inligting skakel 082 574 5205.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Get regular news updates sent directly to your inbox: Newsletter-Signup

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version