Kom geniet “Kersfees In Junie” basaar

Almal is welkom.

IEDER en elk word uitgenooi om die Kersfees in Junie basaar te kom geniet wat op 2 Junie by die Alberton Aftree-Oord sal plaasvind.

Daar sal heerlike eetgoed soos pannekoek, vetkoek, soetkoek, boereworsrolle, sop, kerrie en rys en baie poedings om van te kies te koop wees. Die kinders kan hulself in die kiddies corner geniet en daar sal ook ponieritte wees.

Bel asseblief vir Willemien op 011 907 1628 of stuur ’n e-pos aan johnnyscatering@telkomsa.net vir meer besonderhede.

Die organiseerders nooi alle uitstallers om van die geleentheid gebruik te maak. Tafels kos R250 vir die dag. Vir meer inligting of om uit te stal bel 011 869 1544 of 084 553 5584 en vra vir Dez of stuur ’n e-pos aan kaldez777@gmail.com

Also Read:

Come experience Carmen at Joburg Theatre

Luso to host special fund-raiser for drum majorettes

Maccauvlei Academy to host “B Tech reunion”

VLU Dinwiddie monthly meeting

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version