EntertainmentLifestyle

Makietie sokkie dans

Kom dans saam.

MAKIETIE sokkie dans vir oud en jonk word by Casa Da Madeira op 25 Augustus vanaf 8nm tot laat aangebied.

Kom en geniet ‘n aand van lekker kuier en dans. Daar is veilige parkering en ‘n groot dansvloer vir ‘n gesellige aand. Kaartjies beloop R50 per persoon en is alleenlik by die deur beskikbaar.

Geen koelbokse word toegelaat nie. Versnaperings soos worsrolle vir R25, vetkoek en maalvleis vir R35 en kerrie en rys vir R45 sal te koop wees.

Vir meer inligting, skakel Philip by 074 575 1784 of stuur ‘n whatsapp na dieselfde nommer om jou tafel te bespreek.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button