EntertainmentLifestyle

Nog ’n markdag vir Ligstad

Inwoners het mark dag geniet.

UITSTALLERS het op 3 Junie van vroeg af begin afpak en uitpak om reg te maak vir Ligstad se markdag.

LESERS: Van die oulikste boekhouers was by dié stalletjie verkoop.

Organiseerders het gesorg vir ’n verskeidenheid van stalletjies en daar was iets vir jonk en oud.

KOOP EN VERKOOP: Inwoners het die Ligstad Mark baie geniet.

Sleep sommer nou al jou dagboek nader en merk Saterdag, 5 Augustus, in jou dagboek vir Ligstad se volgende markdag.

UITSTALLERS: Hierdie stalletjie het van die lekkerste souse verkoop.

Meer besonderhede in ‘n latere uitgawe van die RECORD.

PLEKMATJIES: Kyk hoe oulik is die plekmatjies vir jou eetkamer se tafel.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button