Kom geniet Ons Lieflinge

Die fees begin om 6nm vir 7nm en die groep sal liedjies van hul nuwe album, Miljoene Stemme, sing.

SANGGROEP Ons Lieflinge tree op 3 Junie vir Tiny Bubbles Kleuterskool by die Alberton Aftree-oord op.

Die fees begin om 6nm (vir 7nm) en die groep sal liedjies van hul nuwe album, Miljoene Stemme, sing.

Vir meer inligting of om kaartjies te bespreek, kontak vir Carene Koekemoer, van Tiny Bubbles Kleuterskool, by 082 8552 879.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version