EntertainmentLifestyle

Koop kaartjies vir André Schwartz

Dit is amper tyd vir die gesellige kuier.

ALBERTONNERS die tyd stap al hoe nader vir André Schwartz se optrede by die Alberton Aftree-Oord.

Mense word genooi om saam met die lede van Johnny’s Catering ’n gesellige aand met André op 10 Augustus om 19:30 te kom geniet.

Kaartjies teen R80 per persoon is beskikbaar by Willemien Coleman of Petro Vorster. Almal is welkom en dié is beslis een aand om nie te mis nie.

Kontak Willemien by 082 688 1910 of 011 907 1628 of Petro by 083 459 6474 vir meer inligting of om kaartjies te bespreek.

Kyk die video van Andre Schwartz hier:

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button