![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/35/2016/06/download_99617.jpg)
SIEN jy kans vir ‘n lekker tiekiedraai? Die Alberton Volkspelegroep nooi belangstellendes om weekliks, op Woensdae vanaf 19:00, by die Laerskool President Steyn saam te kom dans.
Ledegeld beloop R150 per jaar en almal is welkom.
Kom maak ’n draai en word deel van die pret. Vir meer inligting, skakel vir Gert Strydom by 084 787 9999.
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za