EntertainmentLifestyle

Bespreek nou kaartjies vir André Schwartz

Andre Schwartz kom kuier in Alberton.

ALBERTONNERS word genooi om saam met die lede van Johnny’s Catering ’n gesellige aand saam met Afrikaanse-sanger, André Schwartz, te geniet.

André gaan op 10 Augustus om 19:30 by die Alberton Aftree-Oord optree. Kaartjies kos R80 per persoon en is beskikbaar by Willemien Coleman of Petro Vorster. Almal is welkom en dié is beslis een aand om nie te mis nie.

Kontak Williemien by 082 688 1910 of 011 907 1628 of Petro by 083 459 6474 vir meer inligting of om kaartjies te bespreek.

 

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button