EntertainmentLifestyle

130 jaar terug gebrou

Coke is vir die eerste keer in 1938 in Suid-Afrika in Kaapstad verkoop.

HET jy geweet dat Coca-Cola, ook Coke genoem, vandag, 29 Maart in 1886 vir die eerste keer gebrou was.

Coca-Cola is deur ‘n Amerikaanse apteker, Dr. John Pemberton in Atlanta, Georgia, geskep. Dit word deur die Coca-Cola-maatskappy vervaardig. Hulle hoofkantoor is in Atlanta, Georgia, VSA en hulle grootste kompetisie is Pepsi.

Coke is vir die eerste keer in 1938 in Suid-Afrika by ‘n sodapomp by die Waldorf Café in St. George-straat in Kaapstad verkoop. Diet Coke is vir die eerste keer in 1983 in Suid-Afrika bekend gestel.

Dit is 130 jaar later en die gaskoeldrank is volgens Wikipedia nogsteeds die topverkoper-drankie en word in meer as 200 lande oor die wêreld verkoop.

Kyk hier na die video :

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button