Laerskool President Steyn leerders kraai koning
Laerskool President Steyn leerders het onlangs tydens 'n onlangse skolekompetisie koning gekraai.
Agter: Kaylee Holtshauzen, Miané Kruger, afrigter Joe Buitendag, afrigter Monique van Deventer, Juan-Mari Smith, Melandi de Beer en Lurika Dreyer. Middel: Chanelle Leslie, Suzé Johnson, Favour Ibeh en Arizona Kruger. Voor: Miandi Griezel, Ilzé Venter, Kaylen Kriek, Nadia Reynierse, en doelwagter Zaney Smit.
Die Steyne is trots op hul o12 hokkie bokkies wat goud gewen het by die Superreeks waar 12 skole deelgeneem het.
“Dankie aan ‘n ongelooflike groep dogters en ouers vir soveel aanmoediging en samewerking. Dis ‘n groot rede dat ons span so suksesvol is,” het Monique van Deventer van Laerskool President Steyn gesê.