Local newsSport

Laerskool President Steyn leerders kraai koning

Laerskool President Steyn leerders het onlangs tydens 'n onlangse skolekompetisie koning gekraai.

Die Steyne is trots op hul o12 hokkie bokkies wat goud gewen het by die Superreeks waar 12 skole deelgeneem het.

“Dankie aan ‘n ongelooflike groep dogters en ouers vir soveel aanmoediging en samewerking. Dis ‘n groot rede dat ons span so suksesvol is,” het Monique van Deventer van Laerskool President Steyn gesê.

Related Articles

Back to top button
X

.