SchoolsSport

Ranties spanne presteer

Laerskool Randhart se eerste dogters- en seunshokkiespanne het aan die Super 12 hokkietoernooi by TUKS deelgeneem. Die skool se dogters het algeheel derde geeindig, terwyl die seuns die negende posisie deel met Elarduspark.

Laerskool Randhart se eerste dogters- en seunshokkiespanne het aan die Super 12 hokkietoernooi by TUKS deelgeneem.

Die skool se dogters het algeheel derde geeindig, terwyl die seuns die negende posisie deel met Elarduspark.

Laerskool Randhart se eerste dogters hokkiespan het uitstekend tydens die toernooi gevaar.

Related Articles

Back to top button